Nuus

Pioneer and Kaap Agri warn shareholders of likely impact.

CAPE TOWN – The severe drought affecting vast swathes of land in South Africa is looming over food producing companies large and small.

We’ve been bringing our refreshing brand of hospitality to more and more towns across the Western, Northern and Eastern Cape.

Windmeul Primary School is a small under-resourced school situated in ‘Agter Paarl’, located in the Drakenstein Municipality.

Total SA is tydens ‘n glansgeleentheid op Hermon as Kaap Agri se verskaffer van die jaar aangewys.

Daar is ‘n rede vir die bestaan van die gesegde: “Uit die mond van die suigeling sal jy die waarheid hoor.”

Die Gamtoos Agrimark staan ferm met sy voete aan beide kante van nostalgie en vooruitgang.  Die tak is in 2013 deur Kaap Agri gevorm uit die ou Gamtoos Tabakkoöperasie wat in die 1930’s in die Gamtoosvallei gestig is.

Dit is verrassend om so ’n spoggerige Agrimark-winkel op so klein plekkie soos Keimoes raak te loop. Dié winkel is in 2013 nuut gebou en het op 11 Desember 2013 geopen.

Kanoneiland se Agrimark is moeilik om te mis, die reuse store van die tak is sigbaar van die N14 na Upington af.

Wanneer dit kom by diensverskaffing is dit die ekstra moeite wat mense doen wat jou gewoonlik bybly. Hierdie 120%-benadering is dadelik opvallend by Elgin se Agrimark en Pakmark.

Die Kaap Agri Pakmark in Tzaneen het in 2009 sy deure geopen en sedertdien het dié Pakmark diep spore in die landbou-bedryf in die area getrap.

Dis vroeg op ʼn Woensdagoggend by Agrimark se tak in Durbanville, die winkel het skaars oopgemaak, maar alreeds is daar voete.

Op ʼn Woensdagmiddag gaan kuier ek by Andries Schreüder, die Bestuurder van Agrimark se tak op Hermanus.

Vredenburg se Agrimark het ʼn ryk geskiedenis. Dié tak is die derde oudste in die Agrimark-groep. Dis een van die top 5 winkels in die Wes-Kaap, en was ook die eerste konsepwinkel wat Agrimark omskep het van ʼn koöperasie in die diverse moderne winkels wat ons vandag ken.

Frans Louw, Agrimark in Montagu se bestuurder, is verlief op die dorp. Hy kan nie uitgepraat raak oor hoe mooi dit hier is, hoe lekker hy bly en bergfiets ry nie, en die mense, sê hy, die mense is net wonderlik.

Hy is ’n man met verskeie belangstellings, kom mens gou agter nadat jy ’n rukkie met die Agrimark in Malmesbury se bestuurder van vyf jaar, Jacques Schade, gesels het.

Bredasdorp se splinternuwe Agrimark-winkel het op 26 Junie vanjaar sy deure geopen.

Met die eerste oogopslag wanneer mens Addo binnery, lyk dit asof die Agrimark- en OK Value-winkels almal so rondom die vulstasie gebou is.

As mens so oor die brug uit Upington ry, kan jy nie help om die indrukwekkende Agrimark-winkel op jou regterhand te sien en daar stil te hou nie.

Ek word by die Ceres Agrimark verwelkom met ’n vriendelike glimlag en die oop gesig van André Dumas, die bestuurder.

facebookpinterest

fKaap Agri Hoofkantoor: Adres: 65 Voortrekkerweg, Malmesbury, 7300 | Tel: +27 22 482 8000 | Faks: +27 22 482 8088